Van al die bababoeke in Suid-Afrika is Koester jou baba al die afgelope dekade die topverkoper.
Die kleuterjare is ’n tyd van ongeëwenaarde groei en ontwikkeling. Dis ook ’n tyd van woedeuitbarstings en konflik.
Lig te skerp? Musiek te sag? Kombers te krappering? Nie genoeg byt in die kerrie nie?
Die boek baan vir jou die weg vorentoe en help jou met elke moontlike haakplek wat jou baba se kos betref.
Sinvolle, eenvoudige oplossings om jou én jou baba van ’n goeie nagrus te verseker deur gesonde slaapgewoontes te vorm.
Die sleutel tot jou kind se ontwikkeling gedurende die eerste drie lewensjare.
