Join our Community
Interest:
Language:
Stimulation & Learning

Stimulation & Learning

English Books Afrikaanse Boeke
Page shadow top afrikaanse-boeke

Page 1 of 2 pages  1 2 > 

BabaGim Author/s: Dr Melodie de Jager ISBN: 9781920268152 Pages: 128

Laat elke oomblik met baba werklik tel.

Dol oor boeke Hoekom en wat om vir jou kind te lees Author/s: Jay Heale ISBN: 9781920479275 Pages: 128

Skrywer Jay Heale sê, “Elke kind kan ’n liefde vir boeke ontwikkel, mits die regte boek op die regte oomblik verskyn.”

Kies die regte loopbaan ’n Praktiese gids vir skoolverlaters Author/s: Norma Colley ISBN: 9781920479015 Pages: 128

Hierdie boek help skoolverlaters en jong volwassenes om die regte loopbaan te kies.

Kopskuiwe Weg met leerblokkasies Author/s: Dr Melodie de Jager ISBN: 9781920268121 Pages: 128

’n Selfhelp-gids vir ouers en onderwysers om leerblokkasies soos aandagafleibaarheid en hiperaktiwiteit te oorkom.

Leergereed, skoolgereed ’n Praktiese gids vir ouers en versorgers Author/s: Dr Melodie de Jager ISBN: 978-1-928201-21-2 Pages: 144

’n Gids om ouers, onderwysers en versorgers te help om ’n wakende oog op ’n kind se ontwikkeling te hou en te bevorder.

Maak gelukkige kinders groot Die sleutel tot 'n kalm, beheerste kind Author/s: Lizanne du Plessis ISBN: 9781928201175 Pages: 160

Ons weet nou meer as ooit tevore oor hoe kinders se brein ontwikkel en dit het ’n uitwerking op hoe ons hulle grootmaak.

Speel Leer Slim ’n Kind is ’n mens in wording Author/s: Dr Melodie de Jager, Liz Victor ISBN: 9781920479596 Pages: 192

Hope idees vir eenvoudige speletjies om komplekse vaardighede te ontwikkel vir skoolgereedheid (3 tot 7-jariges).

Page 1 of 2 pages  1 2 > 

Page shadow bottom afrikaanse-boeke