Blog logo lof-vir-katrien-se-koeke
Join our Community
Interest:
Language:
Shadow top Lof vir Katrien se koeke

Lof vir Katrien se koeke

Vandat Katrien se koeke amper 2 maande gelede die rakke getref het is Katrien oorstroom met lof vir haar pragtige boek. Hier is 'n paar uittreksels ...

Ek het jou boek gekoop en dink dat jy ‘n pragtige styl met koeke het. Ek dink jou werk is besonders!
Yolandi Thompson

Ek het jou boek vir my gekoop en is mal daaroor.
Estelle Gerber

My ma het onlangs vir my jou STUNNING boek gekoop en ek is mal daaroor – soveel wonderlike idees en raad!
Marna Viljoen

Ek’s mal oor jou boek toe ek dit sien moes ek dit dadelik gaan koop.
Meggan

Baie geluk met die pragtige resepte/koekeboek.  Dit is regtig ‘welldone’!!
Rheana Combrink

Ek het jou boek gaan koop ek wou net vir jou sê ek dink dit is ‘n awesome boek!!
Angela Buys

Posted in Awards, Cookery,
Written by: Metz Press - 07 February 2012
Comments - Lof vir Katrien se koeke
Shadow bottom Lof vir Katrien se koeke