Craft   |   Gardening   |   Parenting   |   Life   |   Bestsellers   |   New Releases   |   Forthcoming Titles
 

 


Juwele in ’n japtrap

Snyman, Fransie
978-1-919992-88-4

260 X 193mm
144pp
Sagteband met flappe
2008-04-01
Purchase Online

Also available:
Jewellery in a jiffy

  ’Kralewerk is nog net so verslawend soos altyd, en hierdie boek sal grootliks daartoe bydra dat dit so bly! Dis spesifiek geskryf vir die haastige, ongeduldige kralewerker en heelwat van die meer as 55 oorspronklike kralejuwele kan binne ’n uur of twee voltooi word. Daar is ook verkeie variasies, met die volgende hoofafdelings:
  • Swewende krale, meestal pêrels en kristal
  • Funky viltjuwele – vinnig en maklik * Veelstringhalssnoere in vele kombinasies
  • Armbande vir elke smaak
  • Oobelle vir elke geleentheid
  • Juwele met koord en knope
  • en veel meer
Duidelike stap-vir-stap foto’s en aanwysings word vergesel van lyntekeninge waar nodig, en daar is ‘n pragfoto van elke voltooide item.