|
|
 |
Craft | Gardening | Parenting | Life | Bestsellers | New Releases | Forthcoming Titles |
| |
|
|
Piouter dit
Griffiths, Sandy
978-1-920268-06-0
260x193mm
144pp
Sagteband
2009-01-01
Purchase Online
Also available:
Pewter it
|
|
Die groot verskeidenheid projekte in hierdie boek sluit treffende juwele, en groter dekoritems vir bykans elke vertrek in die huis in. Met volledige aanwysings vir enigiets van ’n stylvolle badkamerspieël tot elegante sout-en-pepermeuele, opdienborde, piouterkuns vir die woonkamer en ’n bedkassie vir die slaapkamer, is die klem dikwels ook op herwinning en hernuwing.
Die ontwerpe is heeltemal oorspronklik en daar is patrone vir almal in die boek. Maklike aanwysings word vergesel van pragfoto’s van elke voltooide artikel met omvattende wenke om seker te maak jou projek is ’n sukses.
|
|
|
 |