|
|
 |
Craft | Gardening | Parenting | Life | Bestsellers | New Releases | Forthcoming Titles |
| |
|
|
Ensiklopedie van Kaartjiekuns-tegnieke
Various
978-1-920268-20-6
204x260mm
192pp
Sagteband
2009-04-01
Purchase Online
Also available:
Encyclopedia of Cardmaking Techniques
|
|
Veertien skeppende handwerkers wys in hierdie boek hoe jy pragtige kaartjies kan maak met basiese tegnieke soos rubberstempel-, papierkrul- en kralewerk, waterverf, ponse en veel meer.
Al die projekte word
duidelik geïllustreer met stap-vir-stap-foto's, en daar is hope wonderlike idees vir ervare kaartjiemakers sowel as groentjies.
- Agtien tegnieke met duidelike aanwysings
- Meer as 400 stap-vir-stap-foto's
- Die ideale manier om nuwe handwerkvorme op die proef te stel
- Kaartjies vir elke denkbare geleentheid
|
|
|
 |