|
|
 |
Craft | Gardening | Parenting | Life | Bestsellers | New Releases | Forthcoming Titles |
| |
|
|
Projekte vir jou tuin
Carter, George & Bird, Richard
978-1-919992-38-9
280x218mm
272pp
Sagteband met flappe
2007-09-01
Purchase Online
Also available:
Projects for your garden
|
|
'n Magdom innoverende idees om tuinverfraaiings te skep wat die oog vang, van 'n kanferfoelieheining tot 'n ongewone watermuur van klip om jou tuin op sy beste te laat vertoon. Hierdie boek bevat meer as 56 projekte met maklike stap-vir-stap aanwysings en illustrasies, en pragfoto’s van elke projek. Die omvattende naslaanafdeling bevat praktiese wenke en raad oor basiese tuinmaaktegnieke, met slim idees en beproefde kortpaaie om sukses in jou tuin te verseker. |
|
|
 |