Craft   |   Gardening   |   Parenting   |   Life   |   Bestsellers   |   New Releases   |   Forthcoming Titles
 

 


Tuinmaak maklik gemaak

Gardiner, Nancy
978-1-875001-68-2

260x210mm
176pp
Hardeband
2002-04-01
Purchase Online

Also available:
Easy gardening

  Tuinmaak moet 'n plesier wees, nie 'n las nie. Hierdie titel bevat: van basiese tuinuitleg, klimaat en grond tot die hantering van tuinstrukture, die beste plante vir jou tuin, hoe om watertuine, houerplante en dies meer in die tuin aan te wend; spesiale raad vir mense met kustuine of ander spesifieke omgewingstoestande en hoe om alles in stand te hou met die minimum inspanning en die meeste respek vir die ekologie.