|
|
 |
Craft | Gardening | Parenting | Life | Bestsellers | New Releases | Forthcoming Titles |
| |
|
|
Wat hulle jou nie van karbestuur vertel het nie
Visagie, Justus
978-1-920268-24-4
210x210mm
144 bladsye
Sagteband
2009-04-01
Purchase Online
Also available:
What your driving instructor didn’t tell you...
|
|
Dié boek wys jou hoe enkele klein aanpassings in jou bestuurstyl jou ’n veel groter kans gee om keer op keer veilig by jou bestemming aan te kom.
- Herken, voorkom en vermy situasies wat tot botsings lei
- Maak seker jou ryding is nie ’n doodskis op wiele nie
- Lees hoekom agterste sitplekgordels selfs belangriker is as die voorstes
- Hoe om kruisings en verkeersirkels veilig en korrek te benader
- Die nadele EN voordele van spoed
- Hoe om altyd in beheer van jou ryding te wees.
Noodsaaklike leesstof vir elkeen wat gereeld agter die stuur van ’n voertuig inskuif.
R
RESENSIES EN AANBEVELINGS
Groter bewustheid van bestuursvaardighede is ‘n voorvereiste vir padveiligheid. Dit is noodsaaklik dat padgebruikers voortdurend daarna sal strewe om hul vaardighede op die pad te verbeter. Die Arrive Alive webwerf is oortuig dat hierdie publikasie sal bydra tot die gemoedsrus en veiligheid van alle padgebruikers! – Adv Johan Jonck, Arrive Alive
Ek glo dat dié boek ’n positiewe impak sal hê op enigeen wat dit lees se vernuf agter die stuur.
– Petro Kruger, RMI Padveiligheidstigting |
|
|
 |