|
|
 |
Craft | Gardening | Parenting | Life | Bestsellers | New Releases | Forthcoming Titles |
| |
|
|

Minder vir Jan Taks 2010
Metz, Ralf
978-1-920268-63-3
245x171mm
288pp
Sagteband
2010-03-25
Also available:
Paying less tax made simple 2010
|
|
Die nuwe uitgawe van ons gewilde belastinggids, volledig bygewerk vir 2010, bly ’n uitstekende belegging – die boek spaar jou veel meer as wat dit kos met behulp van praktiese voorbeelde om die maksimum toelaatbare aftrekkings te eis en die minimum belasting te betaal. - Volledig bygewerk met die jongste wetgewing, tabelle en syfers
- Alles oor elektroniese indiening: die voordele EN die nadele
- Propvol belastingbesparingswenke
- Uitgebreide afdeling oor aftredebeplanning
- Verduideliking van nuwe belastingopgawe met voorbeelde
- Propvol uitstekende advies oor persoonlike finansiële bestuur
- Meer inligting or kleinsakeondernemings
- Hoog aangeskryf onder professionele adviseurs
|
|
|
 |