|
|
 |
Craft | Gardening | Parenting | Life | Bestsellers | New Releases | Forthcoming Titles |
| |
|
|
Sensoriese intelligensie
Lombard, Annemarie
978-1-919992-65-5
245x171mm
192pp
Sagteband
2007-09-01
Purchase Online
Also available:
Sensory intelligence
|
|
Lig te skerp? Musiek te sag? Kombers te krappering? Nie genoeg byt in die kerrie nie?
Ons ervaar ons omgewing op ’n unieke manier deur ons sintuie. Dieselfde beelde, klanke, reuke, smake en teksture word verskillend deur verskillende mense ervaar.
Sensoriese intelligensie verduidelik in maklike leketaal hoe dít werk om jou te help verstaan hoekom jy en ander op julle unieke manier op sensoriese insette reageer. Die boek vertel jou ook hoe jy jou sintuie kan moduleer om by jou omgewing en ander aan te pas, of jou omgewing kan verander om by jou sensoriese voorkeure te pas. Konflik is dikwels niks meer as sensoriese irritasie nie – maklik om op te los as jy weet waaroor dit gaan. Dit kan op alle vlakke van die lewe toegepas word: tuis, by die werk en in verhoudings. Sensoriese intelligensie plaas voor- en afkeure, nukke en irritasies in perspektief, en stel ’n magdom praktiese maniere voor om dié te beheer wat jou kniehalter.
|
|
|
 |