|
|
 |
Craft | Gardening | Parenting | Life | Bestsellers | New Releases | Forthcoming Titles |
| |
|
|
Koester jou kleuter
Richardson, Ann
978-1-919992-18-1
245x172mm
144pp
Sagteband
2005-07-01
Purchase Online
Also available:
Toddler sense
|
|
Die kleuterjare is ’n tyd van ongeëwenaarde groei en ontwikkeling. Dis ook ’n tyd van woedeuitbarstings en konflik. As jy weet wat normale kleutergedrag is, kan jy dit realisties, doeltreffend en sonder skuldgevoelens hanteer. Jou kleuter leer deur sy sintuie – ’n begrip van sy sensoriese wêreld is die sleutel tot optimale ontwikkeling en stimulering. Hierdie boek bevat alles wat jy wil weet oor:
- Stimulering sonder om jou kind te oorlaai
- Slaaptydoplossings vir elke ouderdom
- Dissipline met liefde en ’n sin vir humor
- ’n Sinvolle benadering tot toiletgebruik
- Ontwikkelingsmylpale en idees om ontwikkeling aan te moedig
|
|
|
 |