|
|
 |
Craft | Gardening | Parenting | Life | Bestsellers | New Releases | Forthcoming Titles |
| |
|
|
Tieners moet grense hê
Cawood, Anne
978-1-920268-01-5
245x171mm
160pp
2008-09-01
Purchase Online
Also available:
Teenagers need boundaries
|
|
Ouers oraloor ervaar die stres en druk van die tienerjare wanneer selfs die gemoedelikste kinders oënskynlik in monsters ontaard. Hierdie boek rus ouers toe om die uitdagings eie aan tienerkinders die hoof te bied deur onder andere op die volgende te fokus:
- Dissipline as leiding, nie straf nie
- Ontwikkelingsuitdagings van ouers en tieners
- Luister – ’n noodsaaklike vaardigheid vir ouers
- Algemene tienergedragskwessies
- Selfone, rekenaars, PlayStations en ander tienerbykomstighede
- Adolesssente seksualiteit
- Ernstiger tienerkwessies soos alkohol en dwelms
- Die donker kant van adolessensie – depressie, eetstoornisse en selfmoord
|
|
|
 |