|
|
 |
Craft | Gardening | Parenting | Life | Bestsellers | New Releases | Forthcoming Titles |
| |
|
|
Aanpasbare grense
Cawood, Anne
978-1-920268-36-7
245x171mm
160pp
Sagteband
2010-01-01
Purchase Online
Also available:
Adjusting the boundaries
|
|
Aanpasbare grense is gemik op gesinne wat skeiding en egskeiding in die gesig staar en bied waardevolle raad vir ouers wat die uitdaging van hierdie veranderings moet hanteer en hul gesinsgrense moet aanpas. Anne Cawood, ’n hoog aangeskrewe raadgewer, bemagtig jou danksy jare se praktiese ervaring om jou kinders se angstigheid en gevoelens van onsekerheid te beperk en so doeltreffend moontlik die ewewig in jou gesin te hervestig. Sy gee praktiese riglyne oor die volgende aan die hand van talle gevallestudies uit haar omvangryke lêers: - Hoe, wanneer en waar om jou kinders op ’n ouderdomsgepaste en eerlike manier in te lig
- Emosionele ondersteuning vir jou as ouer
- Hoe om aktief te luister, woede te hanteer en duidelike, ferm en konsekwente grense daar te stel
- Die regsaspekte van die nuwe Kinderwet wat die beste belange van die kind beklemtoon
- Ooreenkomste vir gesamentlike ouerskap
- Voortgesette verhoudings met uitgebreide familie en hoe om nuwe lewensmaats bekend te stel
- Raad aan stiefouers en ouers wat nooit voor die skeiding getroud was nie
|
|
|
 |